Lionel Messi

Lionel Messi

Lionel Messi tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 in Katar
Persoonlike inligting
GeboortenaamLionel Andrés Messi Cuccittini[1]
Gebore24 Junie 1987 (1987-06-24)
GeboorteplekRosario, Santa Fe, Argentinië
Lengte1,70 m[2]
SpeelposisieVoorspeler
Klubinligting
Huidige klubInter Miami CF
Nommer10
Jeugloopbaan
1995–2000Newell's Old Boys
2000–2003Barcelona
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2003–2004Barcelona C10(5)
2004–2005Barcelona B22(6)
2004–2021Barcelona520(474)
2021–2023Paris Saint-Germain58(22)
2023–Inter Miami CF0(0)
Nasionale span
2004–2005Argentinië o/2018(14)
2007–2008Argentinië o/235(2)
2005–Argentinië175(103)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 3 Augustus 2023.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 3 Augustus 2023

Lionel Andrés "Leo" Messi Cuccittini (gebore 24 Junie 1987 in Rosario, Santa Fe-provinsie, Argentinië) is 'n Argentynse sokkerspeler wat vir die Amerikaanse sokkerklub Inter Miami CF speel. Die voorspeler het van 2004 tot 2021 vir FC Barcelona se eerste span gespeel. Messi besit naas Argentynse ook Spaanse burgerskap. Sy bynaam is La Pulga ("die vlooi") wat hy te danke het aan sy kort lengte en spoed. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys.

  1. (en) "2014 FIFA World Cup Brazil: List of Players" (PDF). FIFA. 11 Junie 2014. p. 2. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2018. Besoek op 15 Julie 2014.
  2. (en) "10 Messi". UEFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2015. Besoek op 27 Januarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy